U waentjie is nog leeg.
Wys Waentjie
Gevorderde soek:
Tuis Boeke Fiksie Vrydag, 10 September 2010
PDFDruk

Fiksie feed

Vertoon in orde van:

Byna liefde

R140.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Skrywer: Izak de Vries Datum Uitgegee: 20-08-2008 Formaat: Sagteband, 196 pp
Gemiddeld koper rang:
0 stars  Totale stemme: 0 Besonderhede



Dertig nagte in Amsterdam

R180.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Skrywer: Etienne van Heerden Kategorie: Fiksie ISBN: 9780624047070 Datum Uitgegee: 07-11-2008 Prys (insl. BTW): R 180.00 Formaat: Sagteband met invouflappe
Gemiddeld koper rang:
0 stars  Totale stemme: 0 Besonderhede



Die buitestaander

R120.00 (belasting van 14 % ingesluit)

DIE BUITESTAANDER is 'n klassieke roman uit die twintigste eeu wat 'n hele geslag Afrikaanse skrywers en lesers in die vyftiger- en sestigerjare beïnvloed het. Jan Rabie se keurige vertaling uit die oorspronklike Frans het self reeds klassieke status verw
Gemiddeld koper rang:
0 stars  Totale stemme: 0 Besonderhede



Kontrei

R130.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Kontrei bied ’n ryk en onthutsende kennismaking met die werklikheid. Dit neem ons op ongekarteerde paaie in Afrikaans, na die nihilistiese wêreld van ’n seksmal hoereloper wat as blanke die geselskap van swart prostitute uit Mosambiek, Swaziland, Zambië e
Gemiddeld koper rang:
0 stars  Totale stemme: 0 Besonderhede



Kreeftegang

R130.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Die verskyning van KREEFTEGANG deur die Nobelpryswenner Günter Grass verteenwoordig 'n literêre gebeurtenis in Afrikaans en in Suid-Afrika. Die boek het in Duitsland meer as 500 000 eksemplare verkoop en 'n hele debat oor die Duitse geskiedenis ontketen.
Gemiddeld koper rang:
0 stars  Totale stemme: 0 Besonderhede



Langverlof

R140.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Kari, 'n bibliotekaresse, woon in Komga, 'n klein Oos-Kaapse dorpie. Hagen, 'n Johannesburger, plaas 'n advertensie op die internet vir iemand om hom te vergesel omdat sy meisie hom afgesê het nadat hy reeds vir ‘n peperduur vakansie in Mauritius betaa
Gemiddeld koper rang:
0 stars  Totale stemme: 0 Besonderhede



Santa Gamka

R195.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Die Karoo het te warm geword vir Lucky Marês. Op die letterlikste denkbare manier. Nóg sy gevatheid, nóg sy mooi voorkoms gaan hom red. Hierdie boorling van die dorp Santa Gamka, seun van ’n plaaswerker, se geluk is uitgedien. Net sewe minute en als is ve
Gemiddeld koper rang:
0 stars  Totale stemme: 0 Besonderhede



Stormkaap: Drome kom altyd andersom uit

R90.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Heeltemal nuut in Afrikaans! Seks, drugs en rugby op die Kaapse Vlakte. ’n Grafiese roman of comic wat die wel en weë van twee hoërskoolvriende volg: Christo is wit en kom van Ruyterwacht, Russell is bruin en woon in Bishop Lavis. Maar hulle is in dieself
Gemiddeld koper rang:
0 stars  Totale stemme: 0 Besonderhede



Recently Viewed Products

  • «« Begin
  • « Vorige
  • 1
  • Volgende »
  • Einde »»


Vertoon #  
Resultate 1 - 8 of 8