U waentjie is nog leeg.
Wys Waentjie
Gevorderde soek:
Tuis Boeke Fiksie Donnerdag, 23 Mei 2013

Teken in






Info: Jou internetblaaier aanvaar nie koekies (cookies) nie. Om items in jou waentjie te plaas moet jy die koekie opsie in jou blaaier aktiveer.
PDFDruk

Fiksie feed

Vertoon in orde van:

Die amigdala van Alrina Smal e-boek

R180.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Die verhaal van 'n seksuele aanranding wat 'n fobie jeens alle swartmense by Alrina Smal ontken.
Gemiddeld koper rang:
5 stars  Totale stemme: 6 Besonderhede



Die buitestaander

R120.00 (belasting van 14 % ingesluit)

DIE BUITESTAANDER is 'n klassieke roman uit die twintigste eeu wat 'n hele geslag Afrikaanse skrywers en lesers in die vyftiger- en sestigerjare beïnvloed het. Jan Rabie se keurige vertaling uit die oorspronklike Frans het self reeds klassieke status verw
Gemiddeld koper rang:
0 stars  Totale stemme: 0 Besonderhede



Kontrei

R130.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Kontrei bied ’n ryk en onthutsende kennismaking met die werklikheid. Dit neem ons op ongekarteerde paaie in Afrikaans, na die nihilistiese wêreld van ’n seksmal hoereloper wat as blanke die geselskap van swart prostitute uit Mosambiek, Swaziland, Zambië e
Gemiddeld koper rang:
0 stars  Totale stemme: 0 Besonderhede



Kreeftegang

R130.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Die verskyning van KREEFTEGANG deur die Nobelpryswenner Günter Grass verteenwoordig 'n literêre gebeurtenis in Afrikaans en in Suid-Afrika. Die boek het in Duitsland meer as 500 000 eksemplare verkoop en 'n hele debat oor die Duitse geskiedenis ontketen.
Gemiddeld koper rang:
0 stars  Totale stemme: 0 Besonderhede



Moord op Rietvlei, deur A.J. du Plessis eboek

R80.00 (belasting van 14 % ingesluit)

As Bessie van Niekerk se broer Jannie skielik vermoor word, bevind sy haar op die ouderdom van twintig die erfgename van haar pa se aansienlik boedel. By die begrafnis moet sy egter wonder watter van die hande wat hare uit meegevoel kom skud, dalk aan die
Gemiddeld koper rang:
0 stars  Totale stemme: 0 Besonderhede



  • «« Begin
  • « Vorige
  • 1
  • Volgende »
  • Einde »»
Resultate 1 - 5 of 5