U waentjie is nog leeg.
Wys Waentjie
Gevorderde soek:
Tuis Winkel Boeke Kinder en Jeug Lelikste dier in die wêreld, Die Dinsdag, 07 September 2010

Teken in






LangverlofMoeder Gans se rympies en stories
Lelikste dier in die wêreld, Die
Volle grootte prentjie


Lelikste dier in die wêreld, Die

PDFDrukE-pos
Prys (elk) (piece): R85.99 (belasting van 14 % ingesluit)
Dis ’n pragtige dag in die Afrika-bos. Wanika kan nie wag om buite te gaan speel nie. Hy weet sommer die dag wat voorlê gaan vol pret wees.

Toe hy die impalas by die waterpan sien, besluit hy om nader te gaan. Impalas is vir hom die mooiste diere: lank en statig en grasieus.

“Mag ek saam met julle speel?”, vra hy, vol afwagting. “Gaan weg”, kom die antwoord, “ons wil jou nie hier naby ons hê nie.” “Maar hoekom nie?” vra Wanika. En toe kom die antwoord: “Want jy’s lelik, dis hoekom.” En hulle draai van Wanika af weg.

In hierdie volkleur-prenteboek word die belangrike onderwerp van selfbeeld ondersoek. Twee vlakvarkies wil by al die diere weet: is ons lelik? Is on die lelikste diere in die hele wêreld?


Enige vrae oor die produk?
Beskikbaarheid

In voorraad: 13

Aflewering gewoonlik in :

48h.gif

Ander kopers skryf:

Niemand het nog iets oor die item geskryf nie.
Jy moet ingeteken wees om iets te kan skryf

Recently Viewed Products



Jy kan die volgende items ook interessant vind.

Moeder Gans se rympies en stories
Moeder Gans se rympies en stories
R150.00