U waentjie is nog leeg.
Wys Waentjie
Gevorderde soek:
Tuis Winkel Allerlei Prinsevlag Dinsdag, 07 September 2010

Teken in







Prinsevlag
Volle grootte prentjie


Prinsevlag

PDFDrukE-pos
Prys (elk) (piece): R100.00 (belasting van 14 % ingesluit)
Die Prinsevlag dateer uit 1572 toe die "Seegeuse" dit die eerste keer gebruik het tydens die Nederlandse onafhanklikheidstryd teen Spanje. Dit het saam met Van Riebeeck na die Kaap gekom in 1652, en is agterna deur verskeie Voortrekkerrepublieke gebruik, alhoewel met die Nederlandse rooi baan bo. Vanaf 31 Mei 1928 is dit in gebruik geneem onder genl. J.B.M. Hertzog, dog met die toevoeging as kompromie van die Union Jack, Vierkleur en Vrystaatse vlag in die middel. Toentertyd is hierdie middelste gedeelte beskryf as 'n "roof" wat mettertyd sou afval. Vandag, 17 Maart 2002, het PRAAG die voorstel gemaak dat die "roof" finaal afgehaal word en die Prinsevlag aanvaar word as die enigste Afrikaanse Vlag wat wêreldwyd deur alle Afrikaners gebruik sal word.
Enige vrae oor die produk?
Beskikbaarheid

In voorraad: 10

Aflewering gewoonlik in :

48h.gif

Ander kopers skryf:

Niemand het nog iets oor die item geskryf nie.
Jy moet ingeteken wees om iets te kan skryf