U waentjie is nog leeg.
Wys Waentjie
Gevorderde soek:
Tuis Winkel Boeke Fiksie Santa Gamka Dinsdag, 07 September 2010

Teken in






SanDisk 4GB SDHC GeheuekaartStormkaap: Drome kom altyd andersom uit
Santa Gamka
Volle grootte prentjie


Santa Gamka

PDFDrukE-pos
Prys (elk) (stuk): R195.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Die Karoo het te warm geword vir Lucky Marês. Op die letterlikste denkbare manier. Nóg sy gevatheid, nóg sy mooi voorkoms gaan hom red. Hierdie boorling van die dorp Santa Gamka, seun van ’n plaaswerker, se geluk is uitgedien. Net sewe minute en als is verby. Dat opsluiting in ’n pottebakkersoond nou sy laaste aardse avontuur moet wees!

Dit is vanuit hierdie helleput, die drumpel van die dood, dat Lucky sy kort maar avontuurryke lewe in oënskou neem: Sy geboorte en sinlike ontwaking op die plaas Bethesda, sy bekendstelling aan die wêreld van woorde en boeke aan die hand van Mr D’Oliviera, sy seksuele inlywing aan die lyf van sy tante Diané en sy verkenning van nuwe horisonne agter die enigmatiese swerwerspaar Eddy & Eamonn aan. Maar eintlik vertel hy van sy sewe groot avonture, sy sewe kliënte.


Enige vrae oor die produk?
Beskikbaarheid

In voorraad: 5


Ander kopers skryf:

Niemand het nog iets oor die item geskryf nie.
Jy moet ingeteken wees om iets te kan skryf


Jy kan die volgende items ook interessant vind.

Kreeftegang
Kreeftegang
R130.00

Langverlof
Langverlof
R140.00

Byna liefde
Byna liefde
R140.00

Dertig nagte in Amsterdam
Dertig nagte in Amsterdam
R180.00