U waentjie is nog leeg.
Wys Waentjie
Gevorderde soek:
Tuis Boeke Nie-fiksie Negrologie Sondag, 26 Mei 2013

Teken in






Info: Jou internetblaaier aanvaar nie koekies (cookies) nie. Om items in jou waentjie te plaas moet jy die koekie opsie in jou blaaier aktiveer.
Moord op Rietvlei, deur A.J. du Plessis eboekPaul Kruger - 'n biografie
Negrologie
Volle grootte prentjie


Negrologie

PDFDrukE-pos
Prys (elk) (piece): R180.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Sedert die einde van die Koue Oorlog in 1989 word die wêreld verstom deur die onophoudelike konflik, hongersnood en verval in Afrika suid van die Sahara. Selfs 'n modelland soos die Ivoorkus het oor die afgelope jare in duie gestort en dieselfde paadjie as Liberië, Sierra Leone, die Demokratiese Republiek van die Kongo en ander oorlogsgebiede bewandel. Naas burgeroorloë word Afrika deur vigs en tropiese siektes, asook korrupte en onbekwame staatsadministrasies, geteister. Die skrywer blameer sowel die Afrikane, wat verslaaf is aan hulp van buite, as die Europeërs wat maar te gretig is om daardie hulp te verskaf en sodoende hul skuldige gewete te salf. Smith spreek hom veral uit teen die negrologie, oftewel die kultus van die swart identiteit en swart bewussyn. Dit noop Afrikane om die oorsaak van hul probleme by kolonialisme of apartheid te gaan soek, in plaas van by hul eie tekortkominge. In die laaste hoofstuk bied die skrywer in 'n uitgebreide gedeelte van 36 bladsye 'n interessante blik van buite op Suid-Afrika.

Negrologie is reeds in 2004 met die Franse Televisieprys vir die beste nie-fiksieboek van die jaar bekroon.


Enige vrae oor die produk?
Beskikbaarheid

In voorraad: 10

Aflewering gewoonlik in :

24h.gif

Ander kopers skryf:

Niemand het nog iets oor die item geskryf nie.
Jy moet ingeteken wees om iets te kan skryf


Jy kan die volgende items ook interessant vind.

The Scourge of the ANC
The Scourge of the ANC
R120.00

Aweregs - politieke essays
Aweregs - politieke essays
R210.00