U waentjie is nog leeg.
Wys Waentjie
Gevorderde soek:
Tuis Winkel Boeke Nie-fiksie Die nihilisme Dinsdag, 07 September 2010

Teken in






Aweregs - politieke essaysNegrologie
Die nihilisme
Volle grootte prentjie


Die nihilisme

PDFDrukE-pos
Prys (elk) (piece): R200.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Hierdie monumentale werk lê die grondslag vir nuwe denke in die een-en-twintigste eeu. Nog nooit is daar so onderhoudend en oorspronklik oor die moderne wêreld se vernaamste probleem geskryf nie: die nihilisme.

Terwyl Goosen al die fasette van dié moderne siekte blootlê, bied hy ook vir ons uitkoms: die gemeenskap moet herstel word. DIE NIHILISME is daarom ook 'n harstogtelike pleidooi vir die "dramatologie", vir 'n nuwe lewe anderkant die moderne en postmoderne leegheid waar die drama van menseverhoudinge en van denke weer sal herleef. In dié opsig kan ons baie put uit sowel die Griekse filosofie van Plato en Aristoteles as die Middeleeuse teologie van Thomas Aquinas.

Voorwaar 'n merkwaardige stuk denkarbeid in Afrikaans wat die hedendaagse Franse, Amerikaanse en Duitse filosofie uitdaag en konfronteer.

Danie Goosen is mede-professor in godsdienswetenskap aan UNISA, asook voorsitter van die FAK en 'n onverskrokke kampvegter vir die Afrikanersaak.


Enige vrae oor die produk?
Beskikbaarheid

In voorraad: 10

Aflewering gewoonlik in :

24h.gif
Number pieces in packaging:1
Number pieces in box:1

Ander kopers skryf:

Niemand het nog iets oor die item geskryf nie.
Jy moet ingeteken wees om iets te kan skryf

Recently Viewed Products