U waentjie is nog leeg.
Wys Waentjie
Gevorderde soek:
Tuis Winkel Boeke Nie-fiksie Anton Rupert - ’n Lewensverhaal: Nuwe uitgawe Dinsdag, 07 September 2010

Teken in






'n Wonderlike geweldAweregs - politieke essays
Anton Rupert - ’n Lewensverhaal: Nuwe uitgawe
Volle grootte prentjie


Anton Rupert - ’n Lewensverhaal: Nuwe uitgawe

PDFDrukE-pos
Prys (elk) (piece): R275.00 (belasting van 14 % ingesluit)
Die nuwe, bygewerkte uitgawe van die topverkoper-verhaal van die magnaat en weldoener dr. Anton Rupert, nou in sagteband.

Die skrywers draai geen doekies om nie en vertel die volle verhaal van die Rupert-dinastie – ‘n verhaal met ‘n sprokiesagtige rags-to-riches kwaliteit. Die addisionele hoofstuk beskryf Dr Rupert se afsterwe, kort ná sy vrou oorlede is, die begrafnis en wat oor hom gesê is deur onder andere Thabo Mbeki en Nelson Mandela. Dit bevat ook details oor die inhoud van sy testament en sy nalatenskappe.


Enige vrae oor die produk?
Beskikbaarheid

In voorraad: 10

Aflewering gewoonlik in :

48h.gif

Ander kopers skryf:

Niemand het nog iets oor die item geskryf nie.
Jy moet ingeteken wees om iets te kan skryf

Recently Viewed Products



Jy kan die volgende items ook interessant vind.

The Scourge of the ANC
The Scourge of the ANC
R120.00

Aweregs - politieke essays
Aweregs - politieke essays
R210.00

Negrologie
Negrologie
R180.00

Die nihilisme
Die nihilisme
R200.00