U waentjie is nog leeg.
Wys Waentjie
Gevorderde soek:
Tuis Winkel Boeke Nie-fiksie 'n Wonderlike geweld Dinsdag, 07 September 2010

Teken in







'n Wonderlike geweld
Volle grootte prentjie


'n Wonderlike geweld

PDFDrukE-pos
Prys (elk) (piece): R230.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Die eerste volume van die outobiografie van Elsa Joubert, een van die mees gerekende skrywers in Afrikaans. Die outobiografie dek die eerste 25 jaar van Joubert se lewe, haar grootwordjare in die Paarl, haar skooljare, studentejare aan die universiteite van Stellenbosch en Kaapstad, eerste onderwysposte en haar slyping in die joernalistiek. Dit is ’n outobiografie wat met verstommende detail ’n beeld bied van ’n bepaalde era in die land se geskiedenis, maar ook van die wording van ’n skrywer. Joubert deins nie terug van omstrede kwessies nie, en onder meer kom haar betrokkenheid by die Ossewabrandwag aan bod. Maar die vernaamste beeld is die van ‘n skrywer wat as kind reeds die drang na woorde ervaar, wat in die onstuimige tyd na die Tweede Wêreldoorlog te midde van klomp invloede haar onafhanklike stem as skrywer probeer vind.


Enige vrae oor die produk?
Beskikbaarheid

In voorraad: 14

Aflewering gewoonlik in :

48h.gif

Ander kopers skryf:

Niemand het nog iets oor die item geskryf nie.
Jy moet ingeteken wees om iets te kan skryf


Jy kan die volgende items ook interessant vind.

Anton Rupert - ’n Lewensverhaal: Nuwe uitgawe
Anton Rupert - ’n Lewensverhaal: Nuwe uitgawe
R275.00