U waentjie is nog leeg.
Wys Waentjie
Gevorderde soek:
Tuis Winkel Boeke Nie-fiksie Waar vye nog soet is Dinsdag, 07 September 2010

Teken in






Trou tot die dood toe - die Suid-Afrikaanse Polisiemag
Waar vye nog soet is
Volle grootte prentjie


Waar vye nog soet is

PDFDrukE-pos
Prys (elk) (stuk): R275.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Op Doornkraal, net duskant De Rust, boer Swepie en Anne le Roux al jare lank. Dis waar hul kinders geleer het om van die werf te leef, al sewe van hulle.

Op Doornkraal se etenstafel kom alles van die plaas self af. Die gerookte sonneblomsade, die botter, selfs die ricotta . . . .

Emilia le Roux, een van die sewe Doornkraal kinders, het saam met haar man dié boek geskryf vir elkeen wat hunker na die stadige lewe in ’n plaaskombuis.

Dis meer as blote kookboek. Dis ook ’n aardse selfhelpboek wat jou leer plant en natmaak en bemes en grootmaak en sorg.

  • in pas met die tydsgees
  • gepak met plant- en kookwenke
  • werkbare, inspirerende resepte
  • “slow food” is goedkoper – en smaak lekkerder!
  • ’n pragboek met foto’s deur Lien Botha

Enige vrae oor die produk?
Beskikbaarheid

In voorraad: 5

Aflewering gewoonlik in :

2-3d.gif

Ander kopers skryf:

Niemand het nog iets oor die item geskryf nie.
Jy moet ingeteken wees om iets te kan skryf


Jy kan die volgende items ook interessant vind.

Anton Rupert - ’n Lewensverhaal: Nuwe uitgawe
Anton Rupert - ’n Lewensverhaal: Nuwe uitgawe
R275.00

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika
Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika
R425.00