U waentjie is nog leeg.
Wys Waentjie
Gevorderde soek:
Tuis Winkel Boeke Nie-fiksie Reisiger Dinsdag, 07 September 2010

Teken in






Paul Kruger - 'n biografieThe Scourge of the ANC
Reisiger
Volle grootte prentjie


Reisiger

PDFDrukE-pos
Prys (elk) (stuk): R300.00 (belasting van 14 % ingesluit)

Die tweede deel van Elsa Joubert se outobiografiese tweeluik is ’n lewensverhaal wat soos ’n roman lees. Dit begin waar sy as vyf-en-twintigjarige haar eerste alleenreis aanpak, ’n tog wat haar deur Afrika na Europa neem en die begin vorm van haar lotsgebondenheid met hierdie kontinent, dié “boeiende, donker, onbekende ding” wat haar haar lewe lank getrek het. Reisiger gee ’n eerlike kyk op die lewe van Elsa Joubert en werp lig op die onuitwisbare ervarings wat aanleiding daartoe gegee het dat sy is wat sy is en daarom geskryf soos sy geskryf het. Altyd het sy die leë kolle van haar lesers se begrip probeer invul deur hulle bewus te maak van ontkende mense se toestande en bestaansituasies, al sou dit vreemd, ontstellend, ongelooflik wees. Maar altyd met net een doel voor oë: om mos op klipharte te laat groei.


Enige vrae oor die produk?
Beskikbaarheid

In voorraad: 5

Aflewering gewoonlik in :

2-3d.gif

Ander kopers skryf:

Niemand het nog iets oor die item geskryf nie.
Jy moet ingeteken wees om iets te kan skryf


Jy kan die volgende items ook interessant vind.

Anton Rupert - ’n Lewensverhaal: Nuwe uitgawe
Anton Rupert - ’n Lewensverhaal: Nuwe uitgawe
R275.00

'n Wonderlike geweld
'n Wonderlike geweld
R230.00

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika
Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika
R425.00