U waentjie is nog leeg.
Wys Waentjie
Gevorderde soek:
Tuis Elektronika Prestigio Nobile PER3274B 17,8cm e-leser Woensdag, 19 Junie 2013

Teken in






Info: Jou internetblaaier aanvaar nie koekies (cookies) nie. Om items in jou waentjie te plaas moet jy die koekie opsie in jou blaaier aktiveer.
Philida, by André BrinkPrinsevlag
Prestigio Nobile PER3274B 17,8cm e-leser
Volle grootte prentjie


Prestigio Nobile PER3274B 17,8cm e-leser

PDFDrukE-pos
Prys (elk) (stuk): R1 199.00 (belasting van 14 % ingesluit)
  • 17,8 cm, kleur-, TFT-, hoëresolusieskerm met 800x480 beeldpunte en 16:9-verhouding
  • Antiweerkaatsingsafwerking
  • Tasskerm
  • Ingboude FM-radio
  • Hoëprestasie- ARM9-SVE met apparatuurvideovesnelling DSP
  • 2Gg-geheue ingebou (1,5Gg beskikbaar)
  • Bergingsvergroting met mikro-SD-kaart tot 32 Gg
  • G-sensor vir leesgemaak
  • Battery met lang lewe danksy gevorderde kragbestuur
  • Slanke en ligte ontewerp, slegs 260g
  • Ingeboude stereo-luidsprekers en 3,5mm-klanksok
  • Stylvolle leerhouer ingesluit sodat dit veilig rondgedra kan word

Breedvoerige medialêerformaatondersteuning:

  • eBoek: EPUB, PDF, TXT, FB2, PDB (palm-formaat), HTML
  • Klank: MP3, AAC, WAV, OGG, WMA (WMA "lossless" word nie ondersteun nie)
  • Prente: JPEG, GIF, BMP, PNG
  • Video: MPEG-1, MPEG-2, MPEG-4(Xvid), Divx, H.263, H.264, RM/RMVB, MKV, MOV, VOB, FLV

Ingesluit:

  • USB-kabel en kragpasstuk
  • Stylvolle houer
  • Snelgids
  • Waarborgsertifikaat

Artikel nommer PER3274B


Enige vrae oor die produk?
Beskikbaarheid

In voorraad: 11

Aflewering gewoonlik in :

Gratis aflewering binne 2 dae
Number stuks in packaging:1
Number stuks in box:1

Ander kopers skryf:

Niemand het nog iets oor die item geskryf nie.
Jy moet ingeteken wees om iets te kan skryf

meer afdelings

Geheuekaarte

Geheuekaarte


Skootrekenaars

Skootrekenaars


Rekenaars

Rekenaars